SJA de Villiers Author

Eunice woon in Stellenbosch en is die dogter van S.J.A. de Villiers, skrywer van Kook en Geniet, wat eers in 1952 gepubliseer is.,S.J.A. de Villiers is ’n Suid-Afrikaanse ikoon. Sy is die een wat die nasie leer kook het. Sy was ’n huishoudkundige by die destydse Departement van Landbou wat eers self die uiters gewilde Kook en Geniet en Cook and Enjoy moes publiseer. De Viliers het op Stellenbosch gewoon en is oorlede op 20 September 2010 op die ouderdom van 91 jaar.